31 Augustus 2019

GOSPEL SANGFEES

Verhoogprogram

10:30 – 11:30 Clarise en die Reënboogkidz

11:45 – 12:45 Danie Botha

13:00 – 14:00 Ernie Amos

14:15 – 15:15 Maryna Holtzhausen

15:30 – 16:30 Eric Posthumus

16:45 – 17:45 Ernie Amos

18:00 – 19:00 Dewald Gouws

Hoopfees 'n Gospel musiekfees in Parys.

31 Augustus 2019 – (Hekke open om 10:00)
By Hoopfees glo ons dat daar ‘n verskuiwing plaasving in die geestelike atmosfeer wanneer ons in eenheid God se lof besing en Sy goedheid, krag en ons afhanklikheid aan Hom verklaar. Dit is ons hart om Sy Koningsheerskappy te hervestig en ons dorp te draai in Gees en Waarheid.

Die span aan die werk by Hoopfees 2018

kONTAKTE

Algemene navrae

Rentia Pretorius

Tel: 079 875 8031

Uitstallers-navrae

Nadia Muller

Tel: 082 734 7735